Tel: 016-100 4414 / 4290 | admin@bergvesting.co.za © Hoërskool Bergvesting 1996-2026
Hoërskool Bergvesting
Waarheid, Heiligheid, Geregtigheid

Inskrywings & toelatings - Vanderbijlpark

Inskrywings en toelatingsinligting

Hoërskool Bergvesting Vanderbijlpark het ‘n kleuterskool, en dan vat ons ook kinders van graad R tot matriek. Daar is wel sekere vereistes waaraan ‘n leerling moet voldoen om in aanmerking te kan kom vir toegang. Kies hier onder die korrekte afdeling waarvoor aansoek gedoen word. Koshuisverblyf is ook beskikbaar en kan ook hier onder gereël word. NEEM KENNIS: Leerlinge wat die skool verlaat MOET ook hier aangeteken word.

Kwikstertjie Kleuterskool

Kwikstertjie Kleuterskool is ‘n Afrikaanse privaat kleuterskool. Toelatings tot die skooltjie word streng toegepas met die volgende kriteria in gedagte: 1. SLEGS belydende lidmate of persone wat die leer van die Gemeente van die Verbondsvolk onderskryf. 2. SLEGS Afrikaanse onderrig. 3. Aansoeke sal met aansoekers (ouers en leerders) deur middel van ‘n onderhoud met die skoolbestuur hanteer word.

Skool

Hoërskool Bergvesting is ‘n Afrikaanse privaat skool. Toelatings tot die skool word streng toegepas met die volgende kriteria in gedagte: 1. SLEGS belydende lidmate of persone wat die leer van die Gemeente van die Verbondsvolk onderskryf. 2. SLEGS Afrikaanse onderrig. 3. Aansoeke sal met aansoekers (ouers en leerders) deur middel van ‘n onderhoud met die skoolbestuur hanteer word.
Inligting - Graad 10 - 12

Koshuis

Toelatings tot die koshuis word ook streng toegepas met die volgende kriteria in gedagte: 1. SLEGS ingeskrewe leerders by Hoërskool Bergvesting sal toegelaat word. 2. Die koshuisouers handhaaf ‘n streng beleid. Koshuisreëls kan hier onder besigtig word. 3. Koshuisgangers moet deur hul ouers uitgeteken word vir uit- naweke. 4. Uit-naweke is verpligtend.
100% Geregistreerde onafhanklike privaat skool, eie lesmateriaal EMIS no: SW700400863 - UMALUSI no: 22 SCH01 00958
Aansoekvorm Inskrywingsvorm Inligting - Graad R - 9 Aansoekvorm Koshuisreëls Naweek Uitboekvorm Skool verlatingsvorm
**Updated 2026-01-14  12:45**
Tel: 016-100 4414 / 4290 | admin@bergvesting.co.za © Hoërskool Bergvesting 1996-2025
Hoërskool Bergvesting
Waarheid, Heiligheid, Geregtigheid

Inskrywings & toelatings - Vanderbijlpark

Inskrywings en toelatingsinligting

Hoërskool Bergvesting Vanderbijlpark het ‘n kleuterskool, en dan vat ons ook kinders van graad R tot matriek. Daar is wel sekere vereistes waaraan ‘n leerling moet voldoen om in aanmerking te kan kom vir toegang. Kies hier onder die korrekte afdeling waarvoor aansoek gedoen word. Koshuisverblyf is ook beskikbaar en kan ook hier onder gereël word. NEEM KENNIS: Leerlinge wat die skool verlaat MOET ook hier aangeteken word.

Kwikstertjie Kleuterskool

Kwikstertjie Kleuterskool is ‘n Afrikaanse privaat kleuterskool. Toelatings tot die skooltjie word streng toegepas met die volgende kriteria in gedagte: 1. SLEGS belydende lidmate of persone wat die leer van die Gemeente van die Verbondsvolk onderskryf. 2. SLEGS Afrikaanse onderrig. 3. Aansoeke sal met aansoekers (ouers en leerders) deur middel van ‘n onderhoud met die skoolbestuur hanteer word.
100% Geregistreerde onafhanklike privaat skool, eie lesmateriaal EMIS no: SW700400863 - UMALUSI no: 22 SCH01 00958
Aansoekvorm Inskrywingsvorm
**Updated 2026-01-14  12:30**