Waarheid, Heiligheid, Geregtigheid
Wie is ons…
Ds. GJ Steenkamp stig Hoërskool Bergvesting
in 1994
Hoërskool Bergvesting het sy oorsprong in
Kuruman (Noordkaap) gehad.
Die
skool
is
aanvanklik
gedurende
1994
daar
gestig
deur
Ds
Gert
Steenkamp
as
‘n
privaat
Bybelskool.
Hoërskool
Bergvesting
het
gedurende
1994
tot
2015
baie
leerders
deur
hul
skoolloopbaan
geneem
vanaf
graad
R
tot
Matriek.
Die
skool
funksioneer
as
‘n
volwaardige
geregistreerde
skool
met
groot
koshuise
en
sportvelde,
maar
tog
steeds
in
‘n
veilige “plaas omgewing”
Met
trots
word
Nukleus
Onderwys
dan
ook
oorgekoop
en
kry
hy
‘n
splinternuwe
baadjie
en
doelwitte!
Nukleus
se
aanvanklike
doelstelling
was
tuisonderrig,
maar
gou
ontwikkel
dit as baie meer.
Hoërskool Bergvesting open nog ‘n skool in
Vanderbijlpark.
Gedurende 2015 en op aanvraag open ons nog ‘n skool in Vanderbijlpark.
Intussen
begin
die
behoefte
ontstaan
vir
UMALUSI
akkreditasie
vir
beide
die
twee
susterskole.
Vanderbijlpark
ontvang
na
‘n
paar
jaar
se
harde
werk
dan
ook
eerste
sy
Umalusi
akkreditasie.
Hoërskool
Bergvesting
Kuruman
is
tans
in
die
proses
vir
sy
Umalusi akkreditasie.
Nukleus verskuif dan ook sy hoofkantoor vanaf George na Vanderbijlpark.
Gedurende
2022
word
die
hoof
uitvoerende
beampte
van
Nukleus
dan
ook
aangestel
as
die nuwe skoolhoof van Hoërskool Bergvesting Vanderbijlpark.
Skielik
ondergaan
Bergvesting
‘n
gedaanteverwisseling
en
kan
die
skool
spog
met
‘n
uitmuntende
onderrigstelsel,
gebasseer
op
CAPS,
geregistreer
by
die
Onderwysdepartement en geakkrediteer deur UMALUSI.
Matriekafskeid...
Jaarlikse dinee
Hoërskool
Bergvesting
hou
elke
jaar
vir
ons
matriek
leerders
‘n
Dinee.
Hierdie
is gewoonlik ‘n glansaand.
Om
meer
inligting
van
hierdie
jaar
se
Dinee
te
bekom
kan
jy
hier
onder
kliek.
Neem
kennis
dat
hierdie
veld
beskikbaar
sal
raak
sodra
die
jaar
se
dinee-inligting beskikbaar is.
100% Geregistreerde onafhanklike privaat skool, eie lesmateriaal
EMIS no: SW700400863 - UMALUSI no: 22 SCH01 00958
**Updated 2026-01-14 12:45**