Tel: 016-100 4414 / 4290 | admin@bergvesting.co.za © Hoërskool Bergvesting 1996-2026

Welkom by ons

Heraldiek en boodskap

Die vier Lewende Wesens (Openbaring 4:7)

Die vier Lewende wesens bind die skool aan die Gemeente van die Verbondsvolk en dui ook die oorkoepelende gesag oor die skool aan.

Die kandelaar

Die kandelaar wat altyd in die voorhof gebrand het dui daarop dat Yahweh is die lig in ons lewe.

Die oop Bybel

Die Woord is waarheid en ons lewe word gerig deur die Woord en waarheid.

Die boom

Die skool is soos ‘n boom wat geplant is by ‘n waterstroom waarvan die blare nie verwelk nie en sy vrugte gee op sy tyd.
Ons lesmateriaal

Nukleus onderwys

Meer as 20 jaar se onderwys in jou taal! Oorweeg jy tuisskool? Skryf by Nukleus Onderwys in om te verseker dat jou kinders nie nadelig geaffekteer word nie. Tuisskool van graad R tot Matriek. Aanlyn klasse van graad 4 tot Matriek.
Hoërskool Bergvesting
Waarheid, Heiligheid, Geregtigheid
100% Geregistreerde onafhanklike privaat skool, eie lesmateriaal EMIS no: SW700400863 - UMALUSI no: 22 SCH01 00958
**Updated 2026-01-14  12:45**
Tel: 016-100 4414 / 4290 | admin@bergvesting.co.za © Hoërskool Bergvesting 1996-2025

Welkom by ons

Heraldiek en boodskap

Die vier Lewende Wesens (Openbaring 4:7)

Die vier Lewende wesens bind die skool aan die Gemeente van die Verbondsvolk en dui ook die oorkoepelende gesag oor die skool aan.

Die kandelaar

Die kandelaar wat altyd in die voorhof gebrand het dui daarop dat Yahweh is die lig in ons lewe.

Die oop Bybel

Die Woord is waarheid en ons lewe word gerig deur die Woord en waarheid.

Die boom

Die skool is soos ‘n boom wat geplant is by ‘n waterstroom waarvan die blare nie verwelk nie en sy vrugte gee op sy tyd.
Ons lesmateriaal

Nukleus onderwys

Meer as 20 jaar se onderwys in jou taal! Oorweeg jy tuisskool? Skryf by Nukleus Onderwys in om te verseker dat jou kinders nie nadelig geaffekteer word nie. Tuisskool van graad R tot Matriek. Aanlyn klasse van graad 4 tot Matriek.
Hoërskool Bergvesting
Waarheid, Heiligheid, Geregtigheid
100% Geregistreerde onafhanklike privaat skool, eie lesmateriaal EMIS no: SW700400863 - UMALUSI no: 22 SCH01 00958
**Updated 2026-01-14  12:30**